Rebellie

by Urban Swart

/
  • Streaming + Download

    Purchasable with gift card

     

1.
Betykeer het ek nie woorde, maar jou stupid staar my nie aan my bra. Hoe vang ek jou nou. N onbekende ou wat jou op jou plek gaan sit nou. Kan jy my lat verstaan hoekom die wereld so haat. Almal Lei die pad na onkreit, is dit jy? Oh my got jy irriteer die kak uit my. Dink ek kanie sien, ek sien deer jou. Kan jy my wys hoekom jy alles vas hou? Kan jy my wys wat jou rede is vir al jou haat? Kan jy my wys hoe baie mens jy in jou het? Of Kan jy net stil bly en nooit weer iets se. Want ek Kan nie dit sien nie. Die wereld het dit verloor. Kom ons verbrand alles want dan is daar nie meer haat oor... Verbrand jou dood, verbrand alles dood want Dan hoef ons nooit weer te vermoor. Kan jy my lat verstaan hoekom die wereld so haat. Almal Lei die pad na onkreit, is dit jy? Oh my got jy irreteer die kak uit my. Dink ek kanie sien, ek sien deer jou. Kan jy my wys hoekom jy alles vas hou? Kan jy my wys wat jou rede is vir al jou haat? Kan jy my wys hoe baie mens jy in jou het? Of Kan jy net stil bly en nooit weer iets se. Want ek Kan nie dit sien nie. Die wereld het dit verloor. Kom ons verbrand alles want dan is daar nie meer haat oor... Verbrand jou dood, verbrand alles dood want Dan hoef ons nooit weer te vermoor
2.
3.
REBEL 02:31
4.
Zuiderkruis 03:21
5.
6.
7.
8.
9.

credits

released September 2, 2022

license

all rights reserved

tags

about

Urban Swart South Africa

Urban Swart is an Artist and Multi-Instrumentalist, Studio Artist, Producer, Composer, Writer, Entertainer, Radio Presenter and Designer, with Band Concepts and Projects like Black Light Counsel, Flood the Mother, Hoofpyn and BlackBlues. This is Urban Swart Solo Project. Music On! ... more

contact / help

Contact Urban Swart

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Urban Swart, you may also like: