Die Geraas

by Urban Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

1.
n alternatief Met sterk betreking op n beginsel vir kop skud. Reels? Daar is geen. Maak of dit jou lewe is En doen net wat jy wil Begin met op kyk na bo En staar vir die maan Wag vir daai ritme om te begin slaan Buig na onder en her haal die pas van tempo wat jou begin oorvat met Dan's. Dis tyd om uit te staan my bra Wees net jouself en vergeet van die skadewees wat om die hoek draai En Onthou! Ek is lief vir jou. Ek staan en kyk hoe ek moet wees om in te pas by die smaak van n wereld wat vergeet het hoe om te lag. Ek staan nou kaal voor jou met niks wat my vas hou. Wat is die doel. Ons sit n klem daai vraag. Ek is velore. Ek soms gebreuk. Maar ek kan onthou Hoe dit voel Ek ken die reuk Ek is nie belangrik Maar ek ken my naam Ek wil nie regtig omgee Maar my hart trek n ander snaar Ek kan nie help om te kyk My emosie geraam met my pyn Geraak deur die donker En gesny met n koue lem. Trane in die middernag Dis al wat help vir slaap Ek staan hier voor jou. Kom Hou my net vas vanaand Die donker wil my nie uitlos nie Ek wil nie die donker uitlos nie Want ek het n vraag, n vraag, n vraag vir jou Ek het n vraag. N vraag. Ken jy my nou? Ken jy my nou? Is jy gelukig nou?
2.
Ek skryf vir jou 'n storie Propaganda as jy wil 'N Betekenis van betekenis, Terwyl ons die onkruid staan ​​en rook. Om jou maat te laat spring en om u 'n nuwe werklikheid te gee. Dis die uitgesproke, vreesloos. Dis wat ons droom. Hardloop slae en skree die naam Wys jou hoe ons kranksinnig raak. Liries kragtig en hartlik gebaseer. Ek wys vir jou 'n paar ryhme om ons maniere te verduidelik waar jy verlang na n plesier wat Vasgevang sit in die woorde wat deur jou bloed vloei. Staan en bewe Ons almal staan in as Ons almal kla verbrand Wat is die rede dan Besonders uitgele Om jou brein te bele. In n toekoms Vol bloed en haat. Wat staan ons en lag Geminapileurd deur die sterre wat jy kan voel Dis in jou aangedrewe hoeke, sal jou gedagtes staan en sterf. Die geleikenis van jou staan in waansin, beweeg weg. Dis in jou gesig. Jy kanie meer n lag en dit vas plak Wanneer niks blooi soos jy nie en n snaakse belkem om wat jy wil haat vandag. n goue lyn tussen reels. Ek wys vir jou 'n paar ryhme om ons maniere te verduidelik waar jy Verlang na n plesier. Vasgevang sit in die woorde wat deur jou bloed vloei vandag. Staan en bewe Ons almal staan in as Ons almal kla verbrand Wat is die rede dan Besonders uitgele Om jou brein te bele. In n toekoms Vol bloed en haat. Wat staan ons en lag
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
BATT9myBra 03:41
10.
11.

credits

released December 10, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Urban Swart South Africa

Urban Swart is an Artist and Multi-Instrumentalist, Studio Artist, Producer, Composer, Writer, Entertainer, Radio Presenter and Designer, with Band Concepts and Projects like Black Light Counsel, Flood the Mother, Hoofpyn and BlackBlues. This is Urban Swart Solo Project. Music On! ... more

contact / help

Contact Urban Swart

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Urban Swart, you may also like: